Kyk net hierdie lyfies. Dit is die lekkerste as Pappa ons bad, want hy sit jou kaal op die bed en jy kan duik en rol soos 'n mal ding voor Mamma skree, "hulle gaan piepie op die bed", en jy dan aangetrek word.
Bad saam. :)
Twee goggas.
So lekker om op die bed te speel.
Vang die kamera.
Yip, hy het haar daar beet aan die einde, dis hoekom ons baie vinnig kamera moes afsit en help.
No comments:
Post a Comment