Thursday, August 18, 2011

Wat maak ons op Ouma se verjaardag...

Wat gebeur hier in Frankryk wanneer ons liefste Ouma in Suid-Afrika verjaar?


Terwyl Mamma "compote" (appel mousse) maak van Mammie Francine se appels...

moet klein vroutjietjie besig gehou word.

Dit is hoe ons lyk na chocolat chip broodjies en appels en en...

Ouma se groot seun is ook hier.


Is dit 'n klein Armand of Emma-Rose?

Wie staan in sy bed? :)


Geluk met jou verjaardag Ouma, ons dink aan Ouma en is baie lief vir Ouma!!

No comments:

Post a Comment